
Monitoring the behavior of the Common River Frog (<i>Amietia angolensis<i/>) with modern day technology Pit-tags.
Author(s) -
Joanita Viviers,
T. Orlekowsky,
Hennie Van Coller,
Louis H. Du Preez
Publication year - 2012
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v31i1.302
Subject(s) - period (music) , habitat , biology , ecology , geography , acoustics , physics
In die botaniese tuin van die Noordwes Universiteit is 18 damme en poele wat wissel van klein
oranamentele poele tot groot damme. Hierdie damme bied huisvesting aan ‘n groot populasie
Gewone Rivierpaddas (Amietia angolensis). Dit het die geleentheid gebied om ‘n gedragstudie
op die paddas te doen. Alhoewel die rivierpadda baie algemeen in Suidelike Afrika voorkom is
besonder min oor sy gedrag bekend.