z-logo
open-access-imgOpen Access
Barium hexaferrite ceramic permanent magnets
Author(s) -
P. W. Richter,
Sean Hart
Publication year - 1983
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v2i1.1095
Subject(s) - coercivity , remanence , sintering , materials science , magnet , ceramic , shrinkage , grain growth , hysteresis , barium , grain size , metallurgy , composite material , condensed matter physics , magnetization , magnetic field , mechanical engineering , engineering , physics , quantum mechanics
’n Plaaslik geproduseerde ysteroksied is gebruik om permanente magnete van bariumheksaferriet keramiek permanente magnete te vervaardig. Die effek van sintertemperatuur op die koërsiewe krag, remanensie, vorm van die histereselus, digtheid en krimping is bestudeer. Daar is bevind dat korrelgroei tydens die sinterproses die koërsiewe krag sodanig verlaag dat die maksimum sintertemperatuur beperk is tot 1 200 °C vir hierdie besondere materiaal, terwyl ’n geskikte temperatuur vanuit die oogpunt van remanensie en digtheid ongeveer 1 230 °C is

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here