Studentesimposium in die Natuurwetenskappe 30 Oktober 2009, Universiteit van die Vrystaat ’n Seleksie van referaatopsommings
Author(s) -
Editorial Office
Publication year - 2010
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v29i3.18
Subject(s) - die (integrated circuit) , molecular cell biology , engineering , biology , mechanical engineering , microbiology and biotechnology
- ’n Oorsig van verskillende tipes luminessensie en verskillendetipes fosfors: gebruike en karakterisering
- ’n GIS-ondersteunde benadering ter visualisering van stedelike groei
- Vereenvoudigde chemiese modellering van rodiumkatalisator – wen of verloor?
- Korrelgroottes en tweelingstrukture in vervormde koper
- Aluminium- (III-) trifl aat as ’n katalisator vir die ring-oopmaak van epoksiede: sintese van piperasien-bevattende β-aminoalkohole
- ’n Naby infrarooi studie van die suidelike hoëmassa-stervormingsgebied RCW 34
- Sintese van ’n mikolmotief vir TB-diagnose
- ’n Kritiese evaluasie van die plasing van die Ingula-pompopgaarskema
- Fischer-metaalkarbene as alkeenmetatesekatalisatore
- Monte Carlo-simulasie en AES-karakterisering van fasevorming in Pt-Al- dun lae
- Chemiese omskakeling van plantmateriaal na biobrandstowwe in nie-klassieke toestande Die Pd-verwering van SiC
- ’n [2,3]-Wittig-herrangskikkingsbenadering tot die sintese van die fumonisien-ruggraat
- Litostratigrafi ese korrelasie van ysterryke sedimentêre gesteentes in die argaïese Witwatersrand-Mozaanopeenvolging: Implikasies vir vroeë afsettingsomgewings op aarde
- Die afskaling van globale sirkulasiemodelvoorspellings na daaglikse reënval oor die Bo-Olifantsrivieropvanggebied
- ’n Evalueringsinstrument vir wetenskaphandboeke vir UGO in Suid-Afrika
- RF-bestraling van kalsiet/dolomiet-monsters
- Die evaluering van goud(I)-P,N- heteroditopiese verbindings as antivirale agente
- Die ontwikkeling van ’n in vitro-eritrosiet-oksidasieskadetoets vir die bepaling van die anti-oksidantaktiwiteit van plant- en heuningekstrakte
- Ontwikkeling van ’n opto-elektroniese stelsel vir die karakterisering van ultravioletsensitiewe fotodiodes
- ’n Gestaltegespreksagent met outistiese gedrag
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom