
Optimal assignment and scheduling of workers and tasks on an assembly line
Author(s) -
Lieschen Venter,
Stephan E. Visagie
Publication year - 2009
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v28i1.48
Subject(s) - task (project management) , assembly line , forgetting , scheduling (production processes) , economic shortage , production line , operations research , computer science , line (geometry) , process (computing) , production (economics) , operations management , industrial engineering , simulation , engineering , economics , mathematics , psychology , microeconomics , mechanical engineering , linguistics , philosophy , geometry , systems engineering , government (linguistics) , cognitive psychology , operating system
Die optimale aanwending van kruisopgeleide werkslui in ’n produksielyn word ondersoek. Kruisopgeleide werkslui het die vermoë om haas enige taak in die produksieproses te verrig. ’n Wiskundige model om die optimale toewysing van werkers aan take te bepaal, word gefor-muleer. Die invloed van vaardige of onvaardige tydelike werkslui op die produksielyn word ook ondersoek. Die nale model neem verskeie doelwitte in ag. In die eerste fase word ’n nutsfunksie van produksie gemaksimeer terwyl werkers aan take toegewys word. Daarmee saam word die verbetering van die werkers se vaardigheidsvlakke gemaksimeer terwyl die eek van die leer en vergeet van vaardighede in ag geneem word. Die arbeidskoste van pro-duksie word ook geminimeer terwyl die tipe werkers en die manier waarop hulle aangestel en afgelê moet word, bepaal word. Laastens word die totale produksietyd geminimeer ter-wyl die optimale volgorde van die take in die produksieproses bepaal word. Die praktiese bruikbaarheid van die model word ook met behulp van ’n gevallestudie gedemonstreer