z-logo
open-access-imgOpen Access
Scheduling spouse - avoiding mixed doubles round - robin tennis tournaments
Author(s) -
Alewyn P. Burger,
Jan H. van Vuuren
Publication year - 2009
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v28i1.47
Subject(s) - spouse , tournament , schedule , scheduling (production processes) , order (exchange) , psychology , computer science , mathematics , combinatorics , economics , management , mathematical optimization , political science , law , finance
By die opstel van ’n gade-vermydende gemengde-dubbels rondomtalie-tennistoernooi van orde n worddaar gesoek na ’n spelskedule waarvolgens n getroude pare op s´ o ’n manier in gemengde-dubbelstennispotte kragte meet dat geen speler saam met sy/haar eggenoot in ’n span afgepaar word nie,geen speler teen sy/haar eggenoot te staan kom nie, elke speler presies een keer teen elke anderspeler van dieselfde geslag te staan kom, elke speler presies een keer saam met elke speler van dieteenoorgestelde geslag (behalwe sy/haar gade) in ’n span afgepaar word, en elke speler presies eenkeer teen elke speler van die teenoorgestelde geslag (behalwe sy/haar gade) te staan kom. Hierdiepotte moet boonop in die kleinste moontlike aantal rondtes ingedeel word sodat geen speler in meeras een pot per rondte meeding nie, en sodat die aantal potte per rondte dieselfde en ’n maksimumis. Spelskedules vir sulke toernooie word vir n ≤ 20 opgestel en ter wille van naslaandoeleindes op ’ngebruikersvriendelike manier gedokumenteer

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here