z-logo
open-access-imgOpen Access
The nature, purpose and effectiveness of assessment in tertiary mathematics at the Tshwane University of Technology (TUT)
Author(s) -
Jacobus G. Maree,
Ina Louw
Publication year - 2007
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v26i4.144
Subject(s) - cornerstone , mathematics education , process (computing) , action (physics) , subject (documents) , action research , higher education , computer science , psychology , pedagogy , political science , art , physics , quantum mechanics , library science , law , visual arts , operating system
Hoewel wiskunde die hoeksteen vorm vir wetenskaplike geletterdheid, presteer talle Suid-Afrikaanse studente nie toereikend in hierdie vak nie. Die inskakeling van die UGO-benadering op skoolvlak blyk boonop nie verbeterde prestasie in die hand te werk nie. Eerstejaarstudente se ontoereikende prestasie in wiskunde het stukrag verleen aan ’n ondersoek na vernuwing in tersiêre wiskunde-ssessering aan die Tshwane Universiteit van Tegnologie (TUT) by wyse van aksienavorsing. In hierdie artikel doen die navorsers oor die navorsingsproses en uitkomste verslag, en maak aanbevelings ten einde praktykverbetering te fasiliteer. Respondente is aan vernuwing in assessering blootgestel met die oogmerk om hulle insig in kontemporêre assesseringspraktyke in ’n uitkomsgerigte onderrig- en leeromgewing te verbeter en hulle sodoende te bemagtig om op meer verantwoordbare wyse praktyk te stig

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here