
Standpunt van iap (Interacademy Panel) oor evolusie
Author(s) -
Li Wang
Publication year - 2007
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - Uncategorized
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v26i1.127
Subject(s) - panel discussion , political science , law , business , advertising
Die onderrrig van evolusie vorm tans deel van die onderwyskurrikulum in Suid-Afrika en dit is wenslik dat ouers, leerders en onderwysers kennis sal neem van ’n wye verskeidenheid van standpunte oor evolusie ten einde ’n eie, ingeligte mening te kan vorm.