z-logo
open-access-imgOpen Access
Die groot avontuur – wondere van lewe op aarde
Author(s) -
B Barnard
Publication year - 2007
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - Ngandi
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v26i1.126
Subject(s) - molecular cell biology , political science , management , philosophy , biology , microbiology and biotechnology , economics
Leon Rousseau se Die groot avontuur is ’n populêre wetenskap oor die geskiedenis van lewe op aarde. Populêr-wetenskaplike tekste stel hoë eise aan die skrywer: aktualiteit, toeganklikheid van aanbieding, ’n getroue weergawe van persone en standpunte, duidelike onderskeid tussen feite, teorie en mening en bronne om al drie op te volg.

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here