Open Access
In vitro effekte van 2-metoksiëstradiol op selgetalle, morfologie en geenuitdrukking in ’n borsepiteelkarsinoomsellyn
Author(s) -
Li Wang
Publication year - 2007
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - Uncategorized
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v26i1.125
Subject(s) - molecular cell biology , political science , philosophy , biology , microbiology and biotechnology
’n Endogene estrogeenmetaboliet 2-Metoksi ̧stradiol (2ME2) wat anti-angiogenese en anti-mitotiese effekte in vitro en in vivo uitoefen, teiken ook aktief-prolifererende selle en speel ’n belangrike rol in die induksie van apoptose, veral in selle wat karsinogeniese eienskappe toon.