z-logo
open-access-imgOpen Access
An ethnobotanical survey of Athrixia phylicoides and its uses.
Author(s) -
J. Olivier,
Anna E. de Jager
Publication year - 2005
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v24i4.183
Subject(s) - ethnobotany , indigenous , traditional medicine , diversity (politics) , ethnic group , geography , traditional knowledge , medicinal plants , medicine , biology , ecology , sociology , anthropology
Alhoewel tradisionele tee die wêreld se geliefkoosde drankie is, word gesondheids- of kruietee al gewilder. Ten spyte van die diversiteit van inheemse Suid-Afrikaanse plante, word hoofsaaklik net twee soorte kruietee, naamlik heuningbos en rooibos tans op kommersiële grondslag geproduseer. ’n “Tee” wat van die Athrixia phylicoides-plant verkry word, is egter uiters gewild in die oostelike dele van die binneland en hou moontlik kommersiële potensiaal in. Twee etnobotaniese opnames is in die Limpopo-provinsie en in KwaZulu-Natal gedoen om inligting oor die tradisionele gebruik van die plant onder verskillende etniese groepe te verkry. Daar is gevind dat A. phylicoides as “kruietee” en vir die maak van besems gebruik word. Medisinaal word dit gebruik om hartprobleme, hoë bloeddruk en diabetes te behandel. Die opnames het net klein etnies gebaseerde verskille aangetoon. Die simboliese waarde en gebruik daarvan tydens godsdienstige seremonies is nie voorheen gedokumenteer nie. As gevolg van onoordeelkundige oestegnieke deur plukkers uit stedelike gebiede, word die plant al hoe skaarser en kan dit moontlik plaaslik uitsterf

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here