z-logo
open-access-imgOpen Access
Quality improvement in higher education: a critical review, with reference to South Africa
Author(s) -
Rialette Pretorius
Publication year - 2004
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v23i4.200
Subject(s) - quality assurance , accountability , quality management , context (archaeology) , quality (philosophy) , higher education , control (management) , quality policy , political science , public relations , engineering , management , operations management , economics , law , geography , external quality assessment , management system , philosophy , archaeology , epistemology
In die lig van die kontroversie waardeur stelsels vir gehalteversekering vir hoër onderwys wêreldwyd gekenmerk word, verskaf hierdie artikel ’n kritiese oorsig van die teorie en praktyk van gehalte in hoër onderwys.  ’n Oorsig van die stand van sake in Suid-Afrika word ook verskaf, met die fokus op die nuwe gehalteversekeringstelsel vir hoër onderwys wat tans geïmplementeer word.  Ten spyte van goeie bedoelings, neig die nuwe stelsel vir Suid-Afrika egter tot oordrewe burokrasie, met ’n beperkte potensiaal vir diepgaande verandering en die bevordering van gehalte.  Dit is as gevolg van die klem daarvan op toerekenbaarheid (accountability), eerder as op voortdurende verbetering (continuous improvement).  Werklike verbetering is ’n intern-gedrewe proses wat nie deur burokratiese meting en beheer bewerkstellig kan word nie.  In pas met die internasionale ervaring toon hierdie artikel aan dat ’n meer plooibare begrip van wat gehalte in die konteks van hoër onderwys beteken, in Suid-Afrika benodig word. Só ’n benadering behoort bo en behalwe die definiëring en versekering van gehalte, ook op die verbetering daarvan gerig wees.  Die vertrekpunt moet egter gehalteverbetering en nie gehaltebeheer en -versekering wees nie

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here