z-logo
open-access-imgOpen Access
Sustainable land use and soil quality: organic matter as an indicator
Author(s) -
Du Preez
Publication year - 2003
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v22i4.219
Subject(s) - land degradation , environmental science , soil organic matter , biogeochemical cycle , organic matter , soil quality , sustainability , land use , soil retrogression and degradation , soil biodiversity , soil science , soil water , agroforestry , environmental chemistry , ecology , chemistry , biology
In hierdie oorsig word die jongste benadering tot volhoubare landgebruik en die rol wat grondkwaliteit daarin speel kortliks bespreek. Die vereistes waaraan indikators moet voldoen om die kwaliteit van grond en die volhoubaarheid van landgebruik sinvol te evalueer word ook toegelig. Daarna word die prosesse van fisiese, chemiese en biologiese gronddegradasie gegee. ’n Kort bespreking volg hierna oor die omvang van fisiese en chemiese gronddegradasie in Suid-Afrika waaroor daar betroubare inligting is. Biologiese gronddegradasie word meer volledig behandel. Die rol van grondorganiese materiaal in biogeochemiese siklusse kry eers aandag. Daarna word die invloed van verskillende landgebruikstelsels in die sentrale gebiede van Suid-Afrika op die organiese materiaalinhoud en gevolglik die stikstof-, fosfor- en swawelreserwes van gronde aan die hand van enkele voorbeelde bespreek. Die slotsom is dat organiese materiaal ’n baie belangrike indikator van grondkwaliteit en dus ook van volhoubare landgebruik is

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here