z-logo
open-access-imgOpen Access
The plant family Asteraceae: 5. Classification and the subfamily Cichorioideae
Author(s) -
P. P. J. Herman
Publication year - 2003
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v22i1.210
Subject(s) - subfamily , tribe , asteraceae , genus , biology , flora (microbiology) , botany , geography , evolutionary biology , zoology , genealogy , genetics , anthropology , sociology , history , gene , bacteria
Die klassifikasie van die plantfamilie Asteraceae word bespreek. Die familie behoort aan die afdeling Spermatophyta (Magnoliophyta), onderafdeling Angiospermae, klas Dicotyledoneae (Magnoliopsida), subklas Asteridae, superorde Asteranae en die orde Asterales en word in drie subfamilies verdeel: die Barnadesioideae (nie in flora van suidelike Afrika nie), die Cichorioideae en die Asteriodeae. Die subfamilie Cichorioideae word verder in agt tribusse verdeel waarvan een (Liabeae) nie in suidelike Afrika voorkom nie en een genus (Corymbium) nie aan ’n tribus toegesê is nie. Die subfamilie Asteriodeae word in 10 tribusse verdeel. Die subfamilie Cichorioideae en sy tribusse word meer volledig in hierdie artikel beskryf. Die genusse wat aan dié tribusse behoort word gelys en hulle verspreiding aangedui

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here