
Avifauna in grassland communities at some inland airports in South Africa.
Author(s) -
A. C. Kok,
O. B. Kok
Publication year - 2002
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v21i4.239
Subject(s) - plover , geography , grassland , ecology , ornithology , environmental protection , biology , southern hemisphere , habitat
Nagenoeg 5 000 individue van 51 voëlsoorte wat potensiële gevaar vir lugvaart ingehou het, is oor ’n tydperk van elf jaar (Januarie 1985 – Desember 1995) op die Bloemfontein-lughawe versamel. Meer as die helfte van die voëlsoorte kan as grondlewende spesies van medium grootte beskou word waarvan die kroonkiewiet (Vanellus coronatus) verreweg die belangrikste is. ’n Soortgelyke spesiesamestelling het op die Kimberley-lughawe voorgekom in teenstelling met die groter persentasie watergeassosieerde voëlsoorte op die Johannesburg-lughawe. Indirek blyk voedselbeskikbaarheid een van die belangrikste omgewingsfaktore in die voorkoms van die vyf dominante voëlsoorte op die Bloemfontein-lughawe te wees