Open Access
SUNSAT: South Africa’s first satellite in space
Author(s) -
A. Schoonwinkel,
G.W. Milne,
J.J. du Plessis,
Sias Mostert
Publication year - 2002
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v21i3.233
Subject(s) - satellite , space science , amateur , space (punctuation) , communications satellite , geography , political science , library science , engineering , computer science , aerospace engineering , law , operating system
Die SUNSAT-satelliet is as navorsing- en ontwikkelingsprogram aan die Universiteit van Stellenbosch bedryf van 1992 tot 2001. Dit het nuwe tegnologie vir Suid-Afrika verwerf en internasionaal ’n nuwe werkverrigtingsvlak ten opsigte van mikrosatelliete se beeldwaarnemingsvermoëns daargestel. SUNSAT het ook internasionale amateurradiokommunikasie en ruimtewetenskaplike eksperimente ondersteun. Tydens die ontwikkelingsfase het meer as 100 nagraadse studente hul tesisonderwerpe op SUNSAT geskoei, en ’n gepaardgaande wetenskapbewusmakingsprogram het meer as 50 000 skoliere bereik. Hierdie artikel gee ’n oorsig oor die samestelling van die satelliet en sluit af met ’n toekomsvisie vir satelliettegnologie in Suid-Afrika