z-logo
open-access-imgOpen Access
Analogies between processes in physiology and engineering
Author(s) -
Isaiah Shaw
Publication year - 2002
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - Uncategorized
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v21i2.229
Subject(s) - engineering ethics , work (physics) , control (management) , physiology , human physiology , cognitive science , psychology , computer science , biology , engineering , artificial intelligence , medicine , mechanical engineering
Fisiologie en ingenieurswese as studievakke word deesdae gewoonlik deur verskillende universiteitsdepartemente en selfs in verskillende fakulteite aangebied. Ten spyte van die groot verskille tussen die ooreenkomstige vaktale en metodologieë bestaan daar baie interessante en insiggewende analogieë tussen oënskynlik onverwante onderwerpe wat in hierdie vakrigtings voorkom. Daar is ook ’n onlangse poging om vakpersoneel te ontwikkel wat in albei vakke vaardig is en wat fisiologiese asook ingenieursterminologie kan verstaan en in ’n skeppende manier kan toepas. Selfs mense wat in fisiologie, geneeskunde, dierkunde en aan die ander kant in elektroniese, beheertegniese of meganiese ingenieurswese oor etlike jare se ervaring beskik, het dikwels ’n behoefte aan addisionele kennis in wedersydse vakrigtings ontdek. Die doel van hierdie werk is om belangstelling in hierdie verband deur die uiteensetting van besonder treffende gevalle van analogieë te wek

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here