z-logo
open-access-imgOpen Access
Computerized program for information management in the modern water laboratory
Author(s) -
G. J. Broodryk
Publication year - 2002
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v21i2.228
Subject(s) - documentation , productivity , business , water quality , environmental planning , quality (philosophy) , water resources , environmental resource management , supply and demand , environmental science , natural resource , natural resource economics , environmental economics , computer science , ecology , economics , philosophy , epistemology , biology , microeconomics , macroeconomics , programming language
Daar is ’n groot vraag na suiwer water wat geskik is vir menslike gebruik. Daar is ook ’n groot vraag vir die industriële gebruik van dié noodsaaklike bron in aanlegte om sekere produkte aan verbruikers te lewer. Die industriële gebruik van water gaan dikwels gepaard met die besoedeling van die water en dikwels word die besoedelde water in riviere en natuurlike strome gepomp. Die groter vraag na die chemiese monitering van watergehaltes beklemtoon daarom die belangrikheid van ’n doeltreffende en werkbare bestuurstelsel om winsgewend en mededingend te bly in ’n snelgroeiende industrie. Die geïntegreerde laboratoriuminligtingbestuurstelsel (GLIBS) is deur die outeurs ontwikkel om produktiwiteit te verbeter deur alle dokumentasie relevant vir veiligheid en omgewingsbewaring, mannekrag, personeelopleiding en -ontwikkeling, en kwaliteit te integreer

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here