z-logo
open-access-imgOpen Access
Guidlines for the choice of economic public infrastructure projects
Author(s) -
Wessel Pienaar
Publication year - 2002
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v21i2.227
Subject(s) - order (exchange) , selection (genetic algorithm) , investment (military) , public investment , business , public infrastructure , economic evaluation , management science , risk analysis (engineering) , operations research , computer science , economics , public fund , engineering , finance , public economics , political science , microeconomics , law , artificial intelligence , politics
Die artikel verskaf riglyne vir die keuse van openbare infrastruktuurprojekte volgens ekonomiese oorwegings. Kriteria vir projekevaluering, -keuse en -priorisering word aangetoon, gevolg deur ’n beskrywing van die wyse waarop die resultaat van elke evalueringstegniek vertolk moet word. Kriteria word verskaf waaraan voldoen moet word met die keuse van onderling uitsluitende projekte en die priorisering van funksioneel onafhanklike projekte ten einde netto sosiale voordeel oor die lang termyn te maksimeer. Aanwending van die voorgestelde riglyne vir investeringsbesluitneming word met voorbeelde toegelig. Twee tegnieke word voorgestel wat as bykomende besluitnemingsinstrumente gebruik kan word wanneer kandidaatprojekte se langtermyn ekonomiese voordele ewe groot is

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here