Open Access
Eienskappe van betroubare wetenskaplike inligting
Author(s) -
Li Wang
Publication year - 2002
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v21i2.226
Subject(s) - molecular cell biology , biology , microbiology and biotechnology
In die lig van die onlangse kontroversiële berigte en uitsprake in Suid-Afrika oor die MI-virus en
die aansprake oor die wetenskaplike “bewyse” van die oorsake, kan dit baat om opnuut te kyk na maniere waarop die kwalitiet van wetenskaplike kennis beoordeel kan word.