
The plant Family Asteraceae: 3. The fruit
Author(s) -
P. P. J. Herman
Publication year - 2002
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v21i1.224
Subject(s) - calyx , asteraceae , biology , botany , genus , biological dispersal , seed dispersal , trichome , population , demography , sociology
Die vrugte van die familie Asteraceae staan as dopvruggies of kapsellas bekend. Hulle vorm, grootte en kleur kan baie varieer en daar kan ook verskillende ornamentasie, hare en kliere op hulle oppervlaktes voorkom. Verskillende uitgroeisels soos vlerkies en dorinkies kom ook voor. Een genus, Chrysanthemoides, het vlesige vrugte. Die pappus wat die gemodifiseerde kelk van ander blomplante verteenwoordig, kan aan- of afwesig wees. Die pappus kan uit hare of skubbe of uit albei bestaan en in een of meer rye gerangskik wees. Die pappushare is veeragtig of getand maar die skubbe varieer baie in vorm, grootte en kleur. Die pappus en verskillende uitgroeisels op die dopvruggies speel ’n belangrike rol in die verspreiding daarvan