z-logo
open-access-imgOpen Access
’n Nuwe naam vir ’n nuwe kernreaktor
Author(s) -
W. Mavan Z. de Villiers
Publication year - 2001
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v20i2.252
Subject(s) - theology , chemistry , philosophy
Eskom se projek om die sogenaamde pebble bed modular re-actor (PBMR) te ontwikkel, het die afgelope paar jaar vir ’n nuwe inspuiting in die Suid-Afrikaanse kernbedryf gesorg. Die PBMR is ’n heliumverkoelde, grafietgemodereerde hoëtemperatuurreaktor met ’n ontwerpkraglewering van 110 MW(e). Volgens die huidige ontwerp sal elke brandstofelement bestaan uit sowat 15 000 bedekte partikels wat in ’n grafietsfeer met ’n diameter van 60 mm saamgepers is

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here