z-logo
open-access-imgOpen Access
Tool condition monitoring and machining process optimisation - A review
Author(s) -
Cornie Scheffer,
P.S. Heyns
Publication year - 2001
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v20i2.249
Subject(s) - process (computing) , focus (optics) , field (mathematics) , machining , manufacturing engineering , engineering , computer science , risk analysis (engineering) , business , mechanical engineering , physics , mathematics , pure mathematics , optics , operating system
Nuwe ontwikkelings in sensortegnologie, seinprosessering en beheerstelsels stel vervaardigingsaanlegte in staat om hul masjiene meer effektief te benut. Alhoewel sekere nuwe ontwikkelings reeds hul regmatige funksie in die bedryf vervul, het baie van die nuwe prosesmoniterings- en optimeringstegnieke nog nie hul plek in die nywerheid gevind nie. Met hierdie werk word ’n omvattende oorsig gegee van resente ontwikkelinge in die veld, met besondere fokus op die toestandsmonitering van beitels van numeries beheerde masjiene. Die doel met die oorsig is om ’n koherente beeld van vordering in die internasionale arena te skep en sodoende by te dra tot ’n skerper fokus in Suid-Afrikaanse navorsingspogings in hierdie aktuele veld, asook die beter aanwending van beskikbare tegnologie om die mededingendheid van die Suid-Afrikaanse vervaardigingsektor te verbeter

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here