
Die gebruik van Afrikaans in tersiêre onderwys
Author(s) -
Li Wang
Publication year - 2001
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v20i2.248
Subject(s) - molecular cell biology , political science , psychology , biology , microbiology and biotechnology
Afrikaans is sedert die jare twintig van die vorige eeu algaande oor die volle spektrum van die tersiêre onderwys in gebruik geneem. Sedertdien is dit ’n vername medium in die professionele opleiding en bemagtiging van Afrikaans-sprekendes