
Jaarvergadering en Simposium 2001
Author(s) -
Li Wang
Publication year - 2001
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v20i1.247
Subject(s) - theology , die (integrated circuit) , art , philosophy , engineering , mechanical engineering
Die algemene jaarvergadering en simposium van die S.A. Akademie vir Wetenskap en Kuns vind op 21 en 22 Junie 2001 by dieUniversiteit van Pretoria plaas. Al die vergaderings vind in die Nagraadse Sentrum van die Universiteit plaas. Lede van die publiek iswelkom om die amptelike openingsbyeenkoms en die voorsittersrede by te woon