z-logo
open-access-imgOpen Access
With a leap in the millennium will Aquarius have come of age?
Author(s) -
D. Smits
Publication year - 2001
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v20i1.245
Subject(s) - confusion , sky , history , point (geometry) , geography , position (finance) , astronomy , meteorology , physics , psychology , mathematics , geometry , finance , psychoanalysis , economics
Waar ons nou die einde van die 2de millennium AD nader, het dit duidelik geword dat daar heelwat verwarring heers oor hoe en waarom ons kalender opgestel is soos dit is. Die lengte van ’n jaar en van die astronomiese eeu word beide gedefinieer aan die hand van die posisie van ’n bepaalde punt aan die hemel, wat bekend staan as die Eerste punt van Aries. Deurdat hierdie punt met betrekking tot die sterre-agtergrond beweeg, skep dit probleme om sterrekundige gebeurtenisse, wat die seisoene bepaal, aan ’n vaste datum in ons kalender te koppel. Die Katolieke Kerk se wens om Paasfees op ’n datum te vier wat deur spesifieke astronomiese gebeurtenis se bepaal word, het in die 16de eeu gelei tot die implementering van die kalender wat nou internasionaal in gebruik is

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here