
Moral and ethical dilemmas relating to hitman genetics
Author(s) -
Gerda J. Gericke
Publication year - 1982
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - Ngandi
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v1i1.1137
Subject(s) - abortion , human genetics , engineering ethics , moral dilemma , ethical issues , medical genetics , clinical practice , environmental ethics , political science , genetics , psychology , biology , medicine , philosophy , pregnancy , social psychology , family medicine , engineering , gene
Morele en etiese dilemmas ten opsigte van terapeutiese aborsie op genetiese gronde en van modifikasie van menslike genetiese materiaal word bespreek. Vanweë ’n toenemende gaping tussen vordering in mensgenetika en kliniese praktyk bestaan daar kommer of alle geneeshere aan die behoorlike beredenering van hierdie sensitiewe aangeleenthede kan deelneem