z-logo
open-access-imgOpen Access
Gebruik van ’n ekspertstelsel vir die identifikasie van Lithops
Author(s) -
Johannes Stephanus Gouws
Publication year - 2000
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - Hungarian
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v19i2.743
Subject(s) - molecular cell biology , biology , microbiology and biotechnology
Dit is vir nieplantkundiges dikwels baie moeilik om nabyverwante plante van mekaar te onderskei en te identifiseer. Hierdie artikel bied 'n oorsig van die gebruik van 'n rekenaargesteunde ekspertstelsel vir hierdie doel, spesifiek toegepas op Lithops - ’n groep vetplante met heelwat interspesifieke ooreenkomste, maar ook intraspesifieke verskille

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here