z-logo
open-access-imgOpen Access
Skistosomose, ’n onderskatte en verwaarloosde probleem, selfs in die endemiese gebiede van die Republiek van Suid-Afrika
Author(s) -
C. T. Wolmarans
Publication year - 2000
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/˜die œsuid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v19i2.741
Subject(s) - schistosomiasis , theology , political science , geography , socioeconomics , biology , sociology , immunology , helminths , philosophy
Na raming het tussen drie en vier miljoen mense in die endemiese gebiede van die RSA skistosomose onder lede. Hierdie raming is hoofsaaklik op die prevalensie van skistosomose soos dit by skoolgaande kinders gevind is, gebaseer. Die huidige ondersoek wat hoofsaaklik van buitepasiënte-rekords, wat tussen 1990 en 1995 by die Letaba Hospitaal versamel is, gebruik gemaak het, het ten doel gehad om die getal skistosoom-positiewe gevalle wat tydens hierdie periode by die hospitaal geidentifiseer is, vas te stel

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here