Open Access
Malaria in Suider-Afrika: Profilakse of nie
Author(s) -
J. F. Beeslaar
Publication year - 2000
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - English
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v19i1.737
Subject(s) - malaria , prudence , plasmodium falciparum , drug resistance , incidence (geometry) , protozoal disease , medicine , political science , immunology , biology , physics , optics , microbiology and biotechnology , philosophy , theology
In Suid-Afrika alleen is in 1998 21 321 gevalle van malaria aangemeld, waarvan 142 noodlottig was. Die Departement van Gesondheid beveel aan dat voldoende profilakse geneem word wanneer malaria-areas in Suid-Afrika en naburige lande besoek word