Vergiftiging in antieke Rome
Author(s) -
François Retief,
Louise Cilliers
Publication year - 2000
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v19i1.736
Subject(s) - reign , ancient history , history , event (particle physics) , criminology , classics , law , political science , psychology , politics , physics , quantum mechanics
Die voorkoms van vergiftiging in antieke Rome word behandel. Die eerste insident aangeteken was in 331 v.C. toe 170 vroue ,beskuldig bevind is aan massa-vergiftiging ten tye van ’n ernstige epidemie. Hierna was daar 'n toename in die voorkoms van kwaadwillige vergiftiging, wat tydens die Julii-Claudiese dinastie, en Nero se heerskappy in besonder, 'n piek bereik het. Gif-selfmoord was seldsaam, alhoewel Plinius die Ouere gif-genadedood by bejaardes en siekes (wat daarvoor vra) goedgekeur het
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom