z-logo
open-access-imgOpen Access
Seladhesie
Author(s) -
H. S. Meij
Publication year - 1998
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - Uncategorized
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v17i2.693
Subject(s) - microbiology and biotechnology , cell adhesion , adhesion , motility , cell , cell adhesion molecule , extracellular matrix , intracellular , biology , chemistry , biochemistry , organic chemistry
Adhesie van selle aan mekaar en aan intersellulêre matrysmateriaal onderlê die meganismes waardeur selle in weefsels georganiseerd is. Sel-selinteraksies deur seladhesiemolekules (SAM’s), is nodig vir die behoud van die strukturele en funksionele integriteit van weefsels. Verder neem dinamiese verandering in seladhesie deel aan die groei, ontwikkeling en herstel van weefsels. Adhesiemeganismes is ook intiem verbonde by selbeweeglikheid en -migrasie wat noodsaaklik is vir liggaamsverdedigingsprosesse

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here