
Die topkwark
Author(s) -
R. Tegen
Publication year - 1998
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v17i2.692
Subject(s) - physics , fermilab , particle physics , elementary particle physics , theoretical physics , nuclear physics
’n Oorsig van die belangrikheid van die onlangs ontdekte topkwark by Fermilab in Chicago word gegee. Daar word aangetnon dat die topkwark belangrik is in fisika van die Oerknal, oftewel "Big Bang", en in die Standaard Model van Elementêredeeltjie-fisika. Toepaslike literatuur vir verdere studie kan van die lys van verwysings in hierdie kort, nietegniese artikel, nagegaan word