
Episode - en chronometriese tydperk-tabelle: implikasies vir provinsies soos die Kaapvaal
Author(s) -
H. Winter
Publication year - 1997
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - English
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v16i3.673
Subject(s) - chart , structural basin , pie chart , epistemology , geology , philosophy , geomorphology , statistics , mathematics
Akkurate komanalise en ’n juiste kennis van die geologiese geskiedenis van die Kaapvaal Provinsie is ’n voorvereiste-raamwerk vir metallogeniese modellering. Dus is ’n ondersoekmetode beraam wat 'n maksimum waarde op kwantitatiewe gegewens plaas en beperkings plaas op aannames en interpretasies. Die toepassing van 'n episodiese tabel om tydsverhoudings tussen verskillende soorte gebeure aan te toon en die omsetting daarvan in 'n geochronometriese tabel as geologiese model maak 'n hersiening van huidige stratigrafiese studies moontlik. An accurate basin analysis and knowledge of its evolutionary development being a prerequisite framework for metallogenic modelling, a procedure was developed for the Kaapvaal Province to maximise quantitative observational data and constrain assumptions and interpretations. Employing an episodes chart to display various events interactively and its conversion to a geochronometric chart as the geological model, the method was applied to existing stratigraphic studies