z-logo
open-access-imgOpen Access
Genetiese merkers in die bloed van diere - ’n geskiedkundige oorsig
Author(s) -
D. R. Osterhoff
Publication year - 1997
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v16i2.669
Subject(s) - molecular cell biology , biology , genetics , immunology , microbiology and biotechnology
In hierdie oorsig is gepoog om die belangrikste gebeurtenisse in die soeke na genetiese merkers in die bloed van diere aan te haal. In volgorde is bloedgroepe, biochemiese polimorfismes, limfosiet-antigene en DNS-merkers ontdek en in die praktyk gebruik. Van al die praktiese toepassings het ouerskap- en vaderskapbepalings die meeste belangstelling verkry en dit kan met trots genoem word dat ook die Suid-Afrikaanse Stamboek se gegewens as korrek beskou kan word

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here