Open Access
Elektromagnetiese modelle vir elektriese spoorbaanstelsels
Author(s) -
Barry Steyn,
J.D. van Wyk
Publication year - 1997
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v16i2.668
Subject(s) - track circuit , track (disk drive) , electromagnetic interference , electromagnetic compatibility , transmission line , electronic engineering , electronic circuit , computer science , interference (communication) , line (geometry) , engineering , electrical engineering , mechanical engineering , mathematics , channel (broadcasting) , geometry
By die bestudering en die ontwerp van spoorstroombane is betroubare elektromagnetiese modelle van kardinale belang. Hieronder is modelle vir die bestudering van die werking van die verskillende tipes spoorstroombane, sowel as modelle vir die berekening van die invloed van steurings op die spoorstroombaan. Enige van hierdie modelle het egter ’n aantal insette, wat as bekend beskou word, nodig. Die vermaanste hiervan is die primêre transmissielynkonstantes van die spoorbaan en die verspreiding van trekkragstrome in die spore. Modelle wat vir hierdie parameters gevind is, word bespreek voordat daar oorsigtelik na sekere van die genoemde spoorstroombaanmodelle gekyk word