Open Access
Ranteveldplantegroei van Klerksdorp, Noordwes Provinsie, Suid-Afrika
Author(s) -
E. van Wyk
Publication year - 1997
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - English
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v16i2.667
Subject(s) - threatened species , vegetation (pathology) , plan (archaeology) , geography , development plan , environmental planning , environmental resource management , forestry , archaeology , ecology , engineering , civil engineering , environmental science , habitat , biology , medicine , pathology
In hierdie projek word die plantegroei van die gefragmenteerde ranteveld in die Klerksdorp munisipale gebied ondersoek. Die motivering vir so ’n studie is dat hierdie gebiede bedreig word deur stedelike ontwikkeling soos nuwe residensiele gebiede, industriële ontwikkeling en ander versteurings. Hierdie plantegroeistudie vorm deel van 'n voorgestelde ekologiese basisplan vir die ontwikkeling en bewaring van hierdie gebied. This project investigates the vegetation of the fragmented ridges in the Klerksdorp Municipal area. Motivation for this study lies in the fact that these areas are being threatened by development, e.g. new residential areas, industrial sites and oilier disturbances. This vegetation study forms part of a proposed base plan for the development and conservation of this area