Open Access
Sanitêre ingenieurswese en legioensiekte
Author(s) -
Li Wang
Publication year - 1996
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v15i4.654
Subject(s) - theology , art , philosophy
In 1976 het sowat 200 van die 4 000 deelnemers aan die jaarlikse byeenkoms van die “American Legion” (’n vereniging vir oudsoldate) in Philadelphia longontsteking opgedoen en bykans 30 het gesterf. In die longe van die betrokkenes is ’n verwekker gevind wat reeds vir ’n geruime tyd bekend was en sowat tien jaar tevore met ’n longsiekte in verband gebring is, maar wat tot dusver nog nie ondersoek is nie. Die verwekker is toe die naam “legionella pneumophila” gegee en die siekte het bekend geword as “legioensiekte”.