
Statistiese terminologieprojek
Author(s) -
H. S. Steyn
Publication year - 1996
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v15i4.653
Subject(s) - theology , art , philosophy
Daar bestaan die afgelope paar dekades ’n Afrikaans-Engelse Statistiekwoordeboek. Hierdie woordeboek is laas in 1984 hersien en ongeveer agt jaar later het die behoefte begin ontstaan om die woordeboek by te werk met byvoeging van nuwe terme en hersiening van die bestaande terme. Aan die einde van 1992 is ’n projek geloods om hierdie werk aan te pak. Die inisiatief is geneem deur die Suid-Afrikaanse Statistiese Vereniging (SASV) se Onderwyskomitee. Die Nasionale Terminologiediens (NTD) het hulp verskaf sover dit advies en infrastruktuur betref