z-logo
open-access-imgOpen Access
Nuwe insigte oor Kaapvaalse geologic en mineraalbronne spruit uit ’n rigoristiese komontledingsmetode
Author(s) -
Li Wang
Publication year - 1996
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v15i3.645
Subject(s) - sequence (biology) , geology , time sequence , paleontology , mathematics , algorithm , chemistry , biochemistry
Onlangse navorsing en ervaring in die metodiek soos op die oliesoektog toegepas, wys dat dit nie moontlik is om die geologiese geskiedenis van ’n gebied soos die Kaapvaal te ontrafel sonder om al die rolspelende gebeure in hulle juiste tydsorde teenoor die stratigrafiese kolom te plaas nie. Al die faktore kan nie in ’n beperkte omgewing gevind word nie, daarom is dit nodig om sever as moontlik lateraal in ’n geologiese provinsie melodies na hulle te soek. Die dissipline van ’n bepaalde prosedure soos in episodiese en geochronometriese tabelle weergegee, is noodsaaklik sodat die daaropvolgende ontledings en interpretasies gebalanseerd bly. Daarsonder is reeds duur foute begaan

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here