
’n ⁹⁹ᴹTc-verbinding vir miokardiale perfusiebeelding
Author(s) -
Li Wang
Publication year - 1994
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - English
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v13i2.583
Subject(s) - coronary artery disease , medicine , cardiology , sterility , isocyanide , chemistry , biology , stereochemistry , genetics
Miokardiale perfusiebeelding met ⁹⁹ᴹTc-gemerkte metoksi-isobutielisosianied (MIBI) is 'n belangrike ondersoek by pasiënte met koronêrevaatsiekte. In hierdie studie is MIBI(UVHART) chemies gesintetiseer, in bobhejane geëvalueer en klinies aangewend. Die sintese is ’n driestapproses waarna UVHART-stelletjies saamgestel, gevriesdroog en vir pirogeniteit en steriliteit getoets is