z-logo
open-access-imgOpen Access
Die bepaling van die kragverspreiding in die drakabel van ’n sweefspoor
Author(s) -
Philip Vermeulen
Publication year - 1993
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v12i3.563
Subject(s) - rope , towing , structural engineering , bending moment , engineering , statics , bending , computation , position (finance) , die (integrated circuit) , marine engineering , mechanical engineering , physics , computer science , classical mechanics , finance , algorithm , economics
Die ontleding van kragte in die uniforme drakabel van ’n sweefspoor vir die vervoer van erts tussen 'n myn en 'n veredelingsaanleg word beskryf. Vir die doeleindes van die analise is die probleem as 'n statiese ewewigsprobleem beskou. Die elastisiteit van die drakabel, die beweging daarvan ten opsigte van die steunpunte op die dratorings nadat dit met ertskarre gelaai word, die gewig van die gelaaide ertskarre sowel as die trektoukragte word in ag geneem. Aangesien die drakabel baie styf gespan is, is die invloed van huigmomente nalaatbaar en kan die kabel as ’n perfekte huigbare kabel heskou word. Die vorm van die drakabel en die trekkrag in die kabel kan deur diskrete modellering bepaal word en in besonder word hier van ’n puntmassamodel gebruik gemaak. Die analise lewer die maksimum krag en die ooreenkomstige posisie van die krag vir verskillende verteenwoordigende posisies van die gelaaide ertskarre op die drakabel. Dit maak die berekening van veiligheidsfaktore vir verskillende tipes drakabels moontlik

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here