
’n Faktoriseringsmetode gegrond op ’n additiewe eienskap
Author(s) -
B. de la Rosa,
Helgardt Mouton,
André van der Westhuizen,
Dewald Van Deventer,
J. P. H. Wessels
Publication year - 1992
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v11i2.524
Subject(s) - multiplicative function , property (philosophy) , mathematics , division (mathematics) , basis (linear algebra) , additive function , integer (computer science) , combinatorics , arithmetic , discrete mathematics , computer science , mathematical analysis , philosophy , geometry , epistemology , programming language
Die doel van hierdie artikel is om 'n faktoriseringsmetode te ontwikkel deur van 'n additiewe eienskap van die positiewe heelgetalle gebruik te maak. Aan die hand van bekende resultate word beklemtoon dat die saamgestelde, onewe positiewe heelgetalle presies daardie onewe getalle is wat as somme van drie of meer opeenvolgende, positiewe heelgetalle voorgestel kan word. Die direk geïmpliseerde algoritmehasis word in hierdie artikel verfyn tot op 'n gewenste peil van optimaliteit. Die resultaat is 'n additief- multiplikatiewe basis vir 'n algoritme wat gedeeltelik op die genoemde additiewe eienskap en gedeeltelik op langdeling (of alternatiewelik die ggd) berus