z-logo
open-access-imgOpen Access
Liggaamsoriëntasie van blesbokke in ’n skadulose omgewing
Author(s) -
Van Aswegen
Publication year - 1992
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v11i1.514
Subject(s) - morning , altitude (triangle) , effects of high altitude on humans , atmospheric sciences , geography , meteorology , biology , geology , botany , mathematics , geometry
Ondersoek is ingestel na die liggaamsorientasie van die blesbok Damaliscus dorcas phillipsi ten opsigte van sonshoek en windrigting in ’n skadulose omgewing in die sentrale Oranje-Vrystaat. Gedurende die vroeë oggend en laat middag wanneer die sonshoogte en omgewingstemperatuur relatief laag is, oriënteer die bokke klaarblyklik lateraal ten opsigte van die son. Namate die temperatuur gedurende die middel van die dag toeneem, toon die bokke ’n neiging om in lyn met die inkomende sonstrale, maar lateraal ten opsigte van die windrigting, te oriëntee

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here