
<i>In vitro<i/> antimikrobiese aktiwiteit en <i>in vitro<i/>-toksisiteit van die afbraakprodukte van trimetoprim
Author(s) -
Jacobus J. Bergh,
Jaco C. Breytenbach,
Sandra van Dyk
Publication year - 1991
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v10i4.505
Subject(s) - in vitro , antimicrobial , chemistry , phototoxicity , toxicity , pharmacology , acute toxicity , biochemistry , biology , organic chemistry
Die in vitro antimikrobiese aktiwiteit en in vitro-toksisiteit van vyf pirimidiene, almal afbraakprodukte van trimetoprim, is bepaal. Hierdie produkte, wat na hidrolise of oksidasie van die geneesmiddel ontstaan, is meestal biologies onaktief. Met die uitsondering van die ketoon, wat slegs teenoor een van die mikro-organismes in die toets aktief is, beskik nie een van die verbindings oor antibakteriele aktiwiteit nie, terwyl geeneen akute toksisiteit of fototoksisiteit vertoon nie