
Evaluasie van bestaande seleksiekriteria vir beeste in terme van totale kuddedoeltreffendheid
Author(s) -
M. M. Scholtz,
C. Z. Roux
Publication year - 1991
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - English
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v10i3.499
Subject(s) - herd , selection (genetic algorithm) , ice calving , zoology , biology , dairy cattle , production (economics) , statistics , agricultural science , microbiology and biotechnology , mathematics , economics , lactation , computer science , pregnancy , genetics , macroeconomics , artificial intelligence
Teling moet altyd gemik wees op die verbetering van totale kuddedoeltreffendheid. Seleksiekriteria is in die lig hiervan geëvalueer. By melkbeeste was daar 'n merkbare toename in produksiekenmerke gedurende die lO-jaarperiode wat bestudeer is. Gedurende hierdie periode het kalfinterval ook met 5% korter geword. Daar word aangedui dat hierdie veranderings moontlik gelei het tot 'n verbetering in totale kuddedoeltreffendheid. Dit wil dus voorkom asof prestasietoetsing en seleksiekriteria reg benut word deur die melkbeestelers. By vleisbeeste is geen verbetering in prestasie onder plaastoestande gevind nie