
Die bloed-brein-skans
Author(s) -
H. S. Meij
Publication year - 1991
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v10i3.498
Subject(s) - blood–brain barrier , brain function , endothelium , extracellular fluid , neuroscience , extracellular , function (biology) , brain tissue , biology , chemistry , central nervous system , microbiology and biotechnology , endocrinology
Die samestelling van die ekstrasellulêre vog (ESV) van die brein is van besondere belang, aangesien normale funksionering van breinselle net in ’n stabiele omgewing kan plaasvind. Veranderings in die ESV kan tot ernstige versteurings van breinfunksie lei. Die bestaan van ’n skans tussen die bloed en die breinweefsel, waardeur verseker word dat ’n konstante omgewing vir breinselle gehandhaaf word, is ongeveer 80 jaar gelede gepostuleer en ons weet vandag dat dit gesetel is in die endoteelselle wat die wand van die breinkapillêre vorm