Open Access
Die aanwending van ’n eenvoudige grondwaterbalans om droogte in natuurlike veld te karakteriseer
Author(s) -
Du Pisani
Publication year - 1991
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v10i1.481
Subject(s) - water balance , environmental science , soil water , hydrology (agriculture) , climatology , forestry , geography , soil science , geology , geotechnical engineering
Droogte is een van daardie konsepte waarvoor die gemiddelde mens ’n intuïtiewe aanvoeling het, maar wat nogtans moeilik is om te kwantifiseer. In Suid-Afrika is die droogte van die 1930’s wat met die depressiejare saamgeval het, vir dekades beskou as die “Groot Droogte”