z-logo
open-access-imgOpen Access
Plantegroeiklassifikasie van die A-landtipe van die Mooirivier - opvanggebied, Transvaal
Author(s) -
H. Bezuidenhout
Publication year - 1991
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v10i1.478
Subject(s) - ordination , habitat , vegetation (pathology) , geography , ecology , agriculture , vegetation types , plant community , forestry , agroforestry , archaeology , environmental science , biology , ecological succession , medicine , pathology
Die doel van hierdie studie was om hoofplantegroei-eenhede en hulle variasies, van die A-landtipe, te identifiseer, karakteriseer en aan die hand van die habitat ekologies te interpreteer. Vyf plantgemeenskappe is deur die toepassing van 'n numeriese klassifikasie en Braun-Blanquet-prosedures geidentifiseer en elk is met ’n spesifieke habitat gekorreleer. 'n Duidelike onderskeid is tussen die hoogliggende en die laagliggende plantgemeenskappe gemaak. Plantegroeigradiënte en geassosieerde gradiënte in habitat is deur toepassing van ’n ordeningstegniek geidentifiseer. Die studie beklemtoon die belangrikheid van topografie en grondtipe vir die afbakening van plantegroei-bestuurseenhede vir boerdery of natuurbewaring

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here