
The surgery of brain damage
Author(s) -
J. C. De Villiers
Publication year - 1977
Publication title -
south african journal of physiotherapy
Language(s) - Swedish
Resource type - Journals
eISSN - 2410-8219
pISSN - 0379-6175
DOI - 10.4102/sajp.v33i4.1146
Subject(s) - medicine , word (group theory) , linguistics , philosophy
’n Oorsig van chirurge in breinskade word gegee. Voorkomende en palliatiewe chirurgie word kortliks bespreek. Chirurgie in spastisiteit sluit in neurektomie, risotome en longitudinale mielotomie en die voor- en nadele word bespreek. Serebellere dentatotomie en ander chirurgie vir abnormale bewegings dateer van 1890 en word nog vandag bebruik. Chirurgie in die basale ganglia area word in uitsonderlike' gevalle aangedui. Ten laaste word chirurgie vir epilepsie en verhoogde intrakraniale druk bespreek.