z-logo
open-access-imgOpen Access
Treatment of burns in a general hospital
Author(s) -
Narina Gilder
Publication year - 1977
Publication title -
south african journal of physiotherapy
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.166
H-Index - 3
eISSN - 2410-8219
pISSN - 0379-6175
DOI - 10.4102/sajp.v33i3.1154
Subject(s) - theology , management , sociology , philosophy , economics
‘n Beskrywing van ’n behandelingstegniek vir pasiente wat met brandwonde in ’n algemene hospitaal opgeneem word. Die tegniek is ontwikkel terwyl die skryfster Eerste terapeut in bevel van die Fisioterapie Afdeling van die GA Ramkuwa Hospitaal naby Pretoria, was. Nagenoeg ‘n 1000 pasiente is oor ’n tydperk van 12 maande in die chirugiese sale opgeneem. Twee gewone 40-bed sale is afgesonder vir kinders en volwasse mans, terwyl die vroue in ‘n “gemengde” chirurgiese saal behandel is. Die sukses van ’n streng en eenvoudig toe behandelingsmetode, met vroee eksisie van nekrotiese weefsel en veloorplanting, streng beheer van beta-hemoliktiese streptokok en pseudomonas infeksie; spanwerk tussen alle personeel word bespreek, asook die probleme wat ondervind is, word bespreek.

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here